| Home |
|
| |
|   |
|
We are offering a new panel based on
work done in Australia and California to quantify the extent of smoke taint
in your wine. Please inquire at the lab if you need to know more.
Neil Jolly by Nietvoorbij is besig
met navorsing rakende die verhouding tussen glukose en fruktose en die effek
op steek fermentasies. Dit sal hoog op die prys gestel word indien u bereid
sou wees om u resultate beskikbaar te stel. Kontak asb vir Hanneli indien
u dit sou oorweeg. Hopelik kan ons almal so bydra tot minder gistingsprobleme
in die toekoms.
|
|
|
|
|
|
|