Username
Password

Login







VinLAB :: Home
Home
 
 

BELANGRIKE KENNISGEWING:

Dit spyt my om u mee te deel dat ons 'n probleem gehad met VA ontledings op rooiwyne vanaf 21 Junie 2010 tot 1 July 2010.

Die resultate wat deur ons uitgegee is was 0.07 mg/l te hoog.  Ons het reeds al die resultate van die rekeninge verwyder maar besef dat dit oor geloofwaardigheid gaan en wil u verseker dat ons dit in 'n ernstige lig beskou.

Let asb. daarop dat die selfoon nommer vir navrae verander het - in die toekoms skakel asb 0820959123 vir Hanneli Smit